top of page

TLB's te huur in die bosveld.

Ons visie.

van Helsdingen Grondverskuiwing wil goeie masjiene teen n goeie prys uitverhuur met goeie operateurs om enige werk wat aan hulle gegee word maklik en netjies te kan doen.

Ons oplossing.

Ons het n paar TLBs wat ons verniet skuif van plek to plek binne 100km raduis van Alldays - enige iets verder kan n plan gemaak word met ekstra diesel of n klein bedrag wat ooreengekom word. Sodra die TLB die plaas bereik en met werk begin, begin die ure eers opgeskryf word.

Ons dienste.

n TLB is een van die mees veelsydigste masjienarie wat jy kry en kan amper enige plaas werk doen. Die mees algemeenste is ontbosting, maak en herstel van gronddamme, grou van vullusgate en slote vir pype.

Maak en regmaak van paaie en water afvoer vore.

Skoonmaak van lyndrade en beesdrade.

© 2012 by Lion Heavy Gear. No animals were harmed in the making of this site.

bottom of page